Nirvana se In Utero is 20 jaar oud

In Kief musiek deur griffin

… en om dit te celebrate het hulle nou 'n extended 3-disk version van die album met meer as 60 tracks wat eersdaags uitkom (jirre, "eersdaags" is 'n fokken mooi woord). Check, back in the day (vir twee weke in Februarie, 1993) het Steve Albini van Pachyderm Studios Nirvana se derde en laaste studio album, In Utero opgeneem en gemaster. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNirvana se In Utero is 20 jaar oud
Check hom

Grunge ruik snaaks: Die Nirvana cover band

In Snotstories deur Chopper Charlie

  "Stand up, stand up and shout!" So begin "Rockstar" met Marky Mark Wahlberg in 'n metal cover band. Nooit sou ek kon raai dat ek 'n properliese cover band op die suidpunt van Afrika kon nodge nie. Nooit ou. My nuwe graft innie Kaap is naby Stones in Longstraat en dis toe waar ek check daar jol 'n Nirvana …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieGrunge ruik snaaks: Die Nirvana cover band