ja.fm
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
PARTY! PARTY!
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Smart in Africa – die farewell party
- Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- Rugby exclusive: Kings word geskraap vir groot zak!
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
-
Watkykertjies Tune
- Willem Wikkelspeis on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Kattewales on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Prof. Bokdrol on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- kleinattie on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Die Root on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Fokof! on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
-
-
Tag Archives: ninja
Die Ninja se piel skud die interwebs in USA
Die Antwoord is besig om groot kak te maak oor die hele interweb. Amerika het hulle ontdek en dit gaan fokken mal. Watkykjy se server slat op die oomblik 220% traffic vir Februarie wat fokken rof is. Moenie worry nie, ons server sal nie ompoes nie. Ons maak soos die regering. Ons gooi geld na [...]
Die Antwoord – Doosdronk, live by Tings in Snor Central
Smaak my ons kan nie van die drank en dronk topic afbly hierdie week nie. Iewers is daar ‘n groot skroef los. Ons het so bietjie Die Antwoord se Fok Sondag! party uitcheck hierie afgelope Sondag. By Tings ‘n Times. Daai rasta jol in Snor City. Ek het die hele gig afgeneem en sal een [...]
Die Antwoord slat ons met ‘n fresh tune.
Lekker nuwe lanie tune van Die Antwoord vars gepomp uit die slymkonyn. Hou dop, die nuwe fre$h futuristic tunes van die zeftigste rap crew gaan nou weer beginte inrol soos ‘n fokken fat cat Nigerian by ‘n dodgy casino my bru. Jy sal alles hieso kry, pa se groot seun.
Die Antwoord – Super Evil (killer [...]




Die Antwoord – fresh in da flesh vanaand!