Tag Archives: ninja

Die Antwoord – We in da future now

Die Antwoord se nuwe album Ten$ion word release oor so ruk. Hulle is nou al so next level dat hulle sommer klaar in 2012 lewe. Die track wat jy beswaarlik in die agtergrond uit hulle time machine hoor speel se naam is "Fatty Boom Boom". Verder tune ons fokol. Wag en kyk maar… Hier kom kak… En [...]
Gefile in Die Antwoord, Fokken main videos | Also tagged , | 21 Comments

Dis naweek. Want ons fok Oppikoppi toe. Sorry.

Sorry maats, maar hierdie week duik ons vroeg, want sien, dis naweek. Sommer 'n lekker lange, veral as jy gaan uitslaan by Oppikoppi soos waterpokkies. Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek, oppikoppi | Also tagged | 2 Comments

Die Antwoord se twatters en vleisbroek

Deel met jou vriende:
Gefile in Die Antwoord | Also tagged , | 20 Comments

Hoeveel ninja’s pas in ‘n Jazz?

Poesbaie, lyk dit my… Deel met jou vriende:
Gefile in Uncategorized, tv ad | Also tagged | 4 Comments