Check hom

Drogbeelde in die Jacob’s Ladder hospitaal – Deel I

In Snotstories deur griffinRek jou bek

So ruk gelede met 'n trip terug SA toe van Spuitieland land af het ek en al die tjommies oudergewoonte gekuier asof elke dag nuwejaar was. Nodeloos om te sê dat ons elke dag opgestaan het met konsentrasiekamp hangovers. Een particular Maandag na 'n naam weggooi session by Tings an Times het ek met die kakste hangover ooit wakker geword. …

griffinDrogbeelde in die Jacob’s Ladder hospitaal – Deel I
Check hom

grifF se gambling

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Elke mens het (of behoort) een of ander tiep van hobby te hê. Soos Borat van Kazakhstan tune: "Some people collect the stamp. Some people collect the gem. Here in London people like to shoot the furry animal with big shotgun." Hier in RRrrtgerië is daar ongelukkig nie meer furry animals oor om met big shotgun te skiet nie (en …

griffingrifF se gambling
Check hom

Terug na Spuitieland – Deel een (Suid Afrika)

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Na drie maande se vakansie slash debauchery en binge drinking in Suid-Afrika sit en sweet ons weer ons holle los in Rrrtgerië. Home away from home soos ons hom nou al leer ken het. Elke keer kamtig die laaste keer wat ons terugkom. Ja fokken right! Laaste keer my fokken padkaart deep blue eyes. Die laaste paar dae voor my …

griffinTerug na Spuitieland – Deel een (Suid Afrika)
Check hom

Terug na Spuitieland – Deel twee (Daar ver in Spuitieland)

In Snotstories deur griffinRek jou bek

“Ag shame, you ate the garnish as well?” sê die Britse koffieflossie vir my. Damn right ek het. Ek was poeshonger. “Would you like some more food?” Amper tune ek haar “Het Barbie ‘n plastic poes?” maar knik net instemmend en sy bring nog ‘n bord vliegtuig hoender. Die garnish het weer gekak. Later kry ek ‘n koerant ook, maar …

griffinTerug na Spuitieland – Deel twee (Daar ver in Spuitieland)