Check hom

Saterdag short – Creature comforts deur Nick Park

In Kragtige Kortes deur griffin

Creature Comforts is 5-minute lange claymation wat in 1989 deur Nick Park direct is. Die animation is deur Aarman studios gedoen en het gesorg dat hulle in 1990 ‘n Oscar gewen het vir Best Animated Short Film. Die movie handel oor hoe diere daaroor voel om in ‘n dieretuin in Londen te bly. Wat nogal cool is, is dat die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSaterdag short – Creature comforts deur Nick Park