Check hom

Coronavirus Lockdown Dag 14 – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Dagsê by dag 14! Ons is nou twee derdes deur die lockdown. Hoe lyk jou skywe? En jou drank? Het jy jou kak habits gelos of is die ontoeganklikheid van jou vices besig om jou van binne af op te vreet? Dis alles in jou fokken kop, man. Jy sal fine wees. Daar is hopelik nog net een week oor …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinCoronavirus Lockdown Dag 14 – Wat kan ek stream?
Check hom

Coronavirus Lockdown Dag 13 – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Dis dag 13 van 21 en nou het een van Suid-Afrika se eie ministers ook die social distancing en lockdown ge-violate. Comms en digital minister, Stella Ndabeni-Abrahams,  het gaan fokken lunch vreet by die voormalige adjunkminister van higher education, Mduduzi Manana se fokken huis! En toe was sy fokken onnosel genoeg om ‘n fokken foto daarvan op Intsabrag te post! …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinCoronavirus Lockdown Dag 13 – Wat kan ek stream?
Check hom

Coronavirus Lockdown Dag 12 – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Die eerste fake news kont in Suid-Afrika is gister ge-arresteer en hy is sover een van 8 mense. Fokken kry vir, nool! As jy wil kak praat op Facebook, videos op YouTube wil laai of fokken voice notatjies aanstuur om paniek te probeer saai omdat jy aandag nodig het, is jy ‘n fokken doos. Genuine, fokken get a grip, mense. …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinCoronavirus Lockdown Dag 12 – Wat kan ek stream?
Check hom

Coronavirus Lockdown Dag 11 – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

So ons bitch en moan elke fokken dag oor fake news en toe gaan staan en praat News24 kak die grootste kak oor die Bill Gates foundation! So as jy hulle gehelp het om kak te versrprei, gaan delete daai links. Dis nie jou skuld nie, dis New24 wat nie hulle fokken werk gedoen het nie, maar as jy nie …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
griffinCoronavirus Lockdown Dag 11 – Wat kan ek stream?