Hallelujah, broers en susters! Season 2 van die kakmal, comedy The Righteous Gemstones is uiteindelik hier en dis fokken crazy hoe die reeks eintlik glad nie voel of dit satiries is nie! Dis ‘n reeks wat aan die diep kant van big-business religions se swembad induik en dit gaan probs nie lekker met die stoere Christen tipe peeps sit nie. …
Die gewilde ‘Die Kliek’ met Schalk Bezuidenhout trek nou al in sy elfde seisoen!
Ek skiem die dating game voor die mid-2000’s was baaaaie minder stress as wat dit deesdae is. In die laerskool en selfs hoërskool het jy briefies met tjommies se tjommies aangestuur na die persoon wat jy ge-eye he met die einddoel om gekys te raak of “uit te gaan”. Jy het ook miskien eenkeer ‘n jaar die kans gekry om …
Troukoors – ‘n lekker reeks met kief mense, gemik op lekker mense soos ons.
Daar is hierdie jaar skielik ‘n moerse spike in local productions, veral in TV-reekse en veral in Afrikaans en dit klink of daar sommer nog baie op pad is ook. Dit wil voorkom of hierdie entertainment wave rondom 2017 begin shape het, en dat ons nou op ‘n kruin surf wat nie lyk of dit vinnig gaan afplat nie. En …
11 van die zefste movies tans op Showmax
Nou dat almal van die huis af werk wonder ek of dit vir mense enigsins spesiaal is wanneer daar public holidays is. Fok, ek hoop so, veral wanneer dit kom by Werkersdag. Dis nou die een dag van die jaar waar ons getune word: “Hey bra, sit daai fokken skoffel neer en jaag ‘n skuimkoppie deur die nek. Vandag gaan …