Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Laaitie on Die Antwoord op David Letterman Show
- CyberKallie on Die Antwoord – Ten$ion (album review)
- Losklos on Die Antwoord op David Letterman Show
- inyourface on Die Antwoord – Ten$ion (album review)
- Losklos on Die Antwoord – Ten$ion (album review)
- einafok! on Die Antwoord op David Letterman Show
-
-
Tag Archives: nederland
World Cup finals. Game on, bitches!
Al is die finals op 'n Sondag hierdie naweek, is daar geen rede om nie "bier en tieten" te geniet nie. Of as jy 'n chick is, "wijn en piemels". Smaak my Zef-Afrika het baie meer in gemeen met Zolland as wat ons gedink het. Bier en tieten, en hulle voorliefde vir super tos techno. [...]
Jack Parow kuier by Giel van 3FM in Nederland.
Deel met jou vriende:
Nederland naai vir Uruguay
Ahoi, Nederland. Baie dankie dat julle daai diving diva volleyball konte van Uruguay opgefok het. Ons wil egter ook vandag vir julle bedank vir twee van ons gunsteling woorde in Afrikaans wat julle vir ons geleen het. Woorde wat ons alledaags gebruik om na byvoorbeeld sommige polisiemanne en lede van government te verwys. Of wanneer [...]





Cheers, Nederland. Kom kuier gerus weer.