Check hom

Zement – Al ooit van Ne0-Kraut musiek gehoor?

In Kief musiek deur griffin

Fokkit, hierdie is ‘n nuwe enetjie vir my. Het jy al ooit van Ne0-Kraut musiek gehoor? Right? Zement, die Duitse duo, maak klaarblyklik hierdie tipe musiek en GOA kom van hulle derde LP af. Dis ‘n mengelmoes van techno en free jazz en eerlikwaar is ek nogal ‘n fan van hierdie musiek waarop mens kan mediteer. Lekker rhythm en lekker …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinZement – Al ooit van Ne0-Kraut musiek gehoor?