Check hom

Dis naweek, kom ons fokken rol!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffinRek jou bek

Dis weer tyd om te wen! Die flavour wat die meeste votes in die comments kry voor Sondagaand, word na een van julle gestuur wat vir die flavour van die week ge-vote het. Sien ons fancy flavour chart aan die onderkant van hierdie post. Jy kan vir enige flavour vote wat nie reeds as “Wenner” aangedui is nie. Maak seker …

griffinDis naweek, kom ons fokken rol!
Check hom

Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin7 Eiertjies

Kort en kragtig – daar was verlede week nie ‘n vape sous wennertjie nie. Shame. Die flavour wat die meeste votes in die comments kry voor Sondagaand, word na een van julle gestuur wat vir die flavour van die week ge-vote het. Sien ons fancy flavour chart aan die onderkant van hierdie post. Maak seker jy comment met ‘n legit …

griffinDis naweek, kom ons fokken duik!
Check hom

Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin10 Eiertjies

Julle het die afgelope drie weke ge-vote vir wen-flavours en sover het Mango, Spanspek en Pynappel koning gekraai. Dis nou rondte 4 en hierdie week moet julle vir iets anders as die vorige drie wenners stem. Die flavour wat die meeste votes in die comments kry voor Sondagaand, word na een van julle gestuur wat vir die flavour van die …

griffinDis naweek, kom ons fokken duik!
Check hom

Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin6 Eiertjies

Woza weekend! Onthou maats, jy kan elke week op Watkykjy wen. In fact – jy het fokken twee kanse om elke week op Watkykjy te wen – elke Vrydag wanneer ons duik en aan die einde van elke SuperBru rondte op ons pool gee ons ‘n free vape juice weg aan die bra wat die Yellow Cap vir die week …

griffinDis naweek, kom ons fokken duik!