Check hom

Skiem jy boeke moet ouderdomsbeperkings kry?

In Snotstories deur griffin

Kyk, ek weet dat meeste mense nie vir ‘n fok eintlik nie meer met begrip lees nie. Soek jy bewyse? Gaan kyk gerus na hierdie post se Facebook-plasing om te sien hoe mense in die Facebook comments ja-en-nee antwoorde drop in plaas daarvan om die onderstaande meningspeiling deur te lees en te beantwoord. Hulle kan sien daar is ‘n link …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSkiem jy boeke moet ouderdomsbeperkings kry?