Check hom

So jy wil leer guitar speel?

In Snotstories deur griffin

As jy iemand is wat die kitaar al so paar keer opgetel het en probeer tokkel het, is hierdie paar tips dalk vir jou. Miskien is jy een van daai mense wat elke jaar by Oppikoppi die bokskitaar langs die vuur sit en strum met die drie akkoorde wat jy soortvan ken en jou eie liedjies (wat vir jouself fokken …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSo jy wil leer guitar speel?