Check hom

Bizarre Bedonderde Donderdae. Mr Big – Be With You (shred)

In Bedonderde Donderdae deur griffin

Ons het bietjie by Mr Big gaan kuier. Hulle was laas big gewees in die 90s maar ons het hulle oorreed om die kitare en die tambourine af te stof en Be With You nog eenkeer te sing. Eric Martin het duidelik te veel gerook oor die jare, so sy stem is nie meer wat dit was nie. Dit is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae. Mr Big – Be With You (shred)