Check hom

Super Deluxe 3000 hangbal saam met die Crue

In Watkykjy Interviews deur Super Deluxe 3000

Kyk eks nie moerse into metal nie. As ek dit se bedoel ek nie ek hou nie daarvan nie, ek het self al in die donker gedelf en na Metallica en AC/DC geluister – eks meer 'n underground 70s rock tipe ou. Jy weet lekker t-bones, die ooppad en bands soos Deep Purple, Grand Funk Railroad, Rolling Stones, James Gang …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Super Deluxe 3000Super Deluxe 3000 hangbal saam met die Crue