Check hom

MK Awards – die wenners vir 2014

In Kief musiek deur griffin

Ons het Saterdagaand bietjie gaan fles vat by die Staatsteater in Pretoria (nadat ons by die krieket in Tjoeras gesit en huil het tydens die Proteas se triomfantlike nederlaag) om te check wie 2014 se MK Awards gewen het. Anne Hirsch,  Jean Jordaan en Bouwer Bosch het die affêre present terwyl ouens soos Fokofpolisiekar, Wrestlerish, Al Bairre, Haezer, Die Skynmaagde …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMK Awards – die wenners vir 2014
Check hom

MK Awards 2012 se nominees

In Watkykjy Gigs deur griffin

Die MK Awards vind 23 Maart plaas by die Staatsteater in Pretoria en hier is die nominees in die 11 categories:   Beste Video Jack Parow – Tussen Stasies Locnville – Stars Above You Die Heuwels Fantasties ft. Inge Beckman– Modus Operandi Spoek Mathambo – Control Winterstasie – Los My   Beste Nuweling Bittereinder – Ware Verhaal Shadowclub – Guns …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMK Awards 2012 se nominees