Check hom

Jou heel laaste kans om tickets te wen na Mieliepop, SA se mooiste music fest!

In Kompetisie deur griffin

Jy gaan hard moet soek om ‘n festival so fokken mooi en goed ge-organise te kry soos Mieliepop. Daar is iets soos 6 stages om vir almal se smake en geite te cater. Meer as 60 befokte bands gaan oor vier dae tussen 21 en 24 Maart optree wat onder andere ouens soos Black Cat Bones, Klopjag, Georgetown, Boo!, Jonathan …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJou heel laaste kans om tickets te wen na Mieliepop, SA se mooiste music fest!
Check hom

Mieliepop betower en belemmer

In Snotstories deur Watkykertjie bydrae

woorde, fotos deur Katvrou “Lovey, ek mis hierdie fees vir niks. Beste is, niemand in Joburg weet daarvan nie.” Jenny Bass lek haar lemmetjie-en-gemmer-yslollie en grinnik. Sy is 66 jaar oud en speel baskitaar vir haar kerkorkes. Die drukverband vir die slegte bloedsomloop om haar linkerenkel skeel haar min; sy het mos haar kierie. “Flippit, hier’s baie goeie bands. Ken …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeMieliepop betower en belemmer

Mieliepop 2013. Jy kon dans. As jy wou.

In Watkykjy Reviews deur Watkykertjie bydrae

Big H het bietjie vir ons gaan kokkenodge wat hierdie jaar aangegaan het by Mieliepop. Hy't ook sommer 'n hele paar piele pertrette geneem van die event ook… Imagine 'n music festival by een van die mooiste plekke in die land, waar 'n mens langs 'n lieflike dam op uitgestrekte groen grasperke kan kamp. Imagine 'n music festival met genoeg …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeMieliepop 2013. Jy kon dans. As jy wou.
Check hom

Mieliepop jou fokken kop af!

In Snotstories deur Zirkie

Ons het die afgelope naweek fokken hard ge-party maar ook ons pere af gewerk by Mieliepop festival. Daar was even in vliegtuie en jet ski's rondgefok om die beste shots te kry, want ons is besig om aan 'n dubbel DVD te werk wat jy binnekort by jou music collection sal kan voeg – of jy nou daar was of …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
ZirkieMieliepop jou fokken kop af!