Check hom

Moerse Metallica kompetisie! Score DVDs, Blu-Rays en tickets na die Kaapstad en Joburg shows!

In Kompetisie deur griffin7 Eiertjies

Goeiedag, seuns en dogters, maaifoedies en marabse! Ons is fokken opgewonde en ons swart harte pomp heavy metal, want Metallica is oor minder as 'n maand in Suid-Afrika! Ons het reeds ons tickets gekoop, sommer vir Kaapstad en Joburg. As jy 'n Metallica fan is, behoort jy ook excited te raak want daar is nog tickets beskikaar vir beide shows. …

griffinMoerse Metallica kompetisie! Score DVDs, Blu-Rays en tickets na die Kaapstad en Joburg shows!
Check hom

Die mees metalste song op aarde (en dalk ook in die Hel)

In Kief musiek deur Chopper Charlie14 Eiertjies

Vandag ry ek heeltemal te poesvinnig in die Swart Gevaar – dis nou my vuilgebooste Polo GT-Naai – so swart soos my hart. Niks nuuts nie, dis maar hoe jy ry as jy is soos ek is en kom waarvandaan ek kom. Pantydropper 101. V'Town loves V'Bonez. Once. Maar soos ek 'n 90-grade hoek corner asof ek op rails is …

Chopper CharlieDie mees metalste song op aarde (en dalk ook in die Hel)
Check hom

Metallica kom (weer) Suid-Afrika toe!

In Kief musiek deur griffin14 Eiertjies

In 1981 was daar definitief 'n klomp thrash metal bands wat hulle eie gatte kon skop omdat hulle nie eerste aan die naam "Metallica" gedink het nie. Die ouens staan nog sterk na meer as dertig jaar en kom volgende jaar April weer Suid-Afrika toe. Die laaste keer toe hulle hier was, was in 2006 en dit was nogal 'n …

griffinMetallica kom (weer) Suid-Afrika toe!