Check hom

Moerse Metallica tribute party by The Goodluck Bar!

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Ons hou so fokken baie van Metallica dat ons besluit het om ‘n tribute party te gooi om hulle album, Hardwired… To Self-Destruct, te celebrate. Kyk, oom James sal seker nooit weet dat hulle fans sulke befokte parties gooi nie, maar at least weet julle outjies dit nou. En as ons almal saam geraas maak daaroor, vind hulle dalk uit …

griffinMoerse Metallica tribute party by The Goodluck Bar!
Check hom

Metallica – Moth Into Flame. Dis nuut, maar dis oud en kakhard soos dit hoort.

In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

Terwyl ons verder wag vir Metallica se tiende studio album, Hardwired… to Self-Destruct wat 18 November vrygestel word, word ons getreat met nog ‘n tune en video, Moth Into Flame vanaf die album. En dis about fokken tyd vir ‘n nuwe album ook, is dit nie? Dis hulle eerste studio album in meer as agt jaar wat ook die grootste gap …

griffinMetallica – Moth Into Flame. Dis nuut, maar dis oud en kakhard soos dit hoort.
Check hom

Hardwired… To Self-Destruct – Metallica is fokken terug!

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Metallica release hulle elfde (ja, fokken elfde!) studio album, Hardwired…To Self-Destruct, op 18 November deur Blackened Recordings. Dis ons geliefde metalkrimpies se eerste studio-album sedert 2008 se multi-platinum Death Magnetic. Jirre, dat ons 8 jaar lank moes fokken wag… En dis ‘n massive release (as jy die deluxe version koop). “Has it really been eight years?  Doesn’t feel like it!  Nudge, …

griffinHardwired… To Self-Destruct – Metallica is fokken terug!
Check hom

Metallica is steeds die konings van old school – Ride the Lightning

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

In ‘n ander tyd, kak lank terug, in ‘n sterrestelsel kontvêr van hier vandaan kon Metallica nog ‘n album in ‘n maand se tyd opneem. Ja seuns en dogters dis om en by hoe lank dit gevat het vir Ride the Lightning om op analoog te verewig word. Jirre as ek moet wag vir Metallica se nuwe album gaan ek …

RolbeesMetallica is steeds die konings van old school – Ride the Lightning