Check hom

Hardwired… To Self-Destruct – Metallica is fokken terug!

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Metallica release hulle elfde (ja, fokken elfde!) studio album, Hardwired…To Self-Destruct, op 18 November deur Blackened Recordings. Dis ons geliefde metalkrimpies se eerste studio-album sedert 2008 se multi-platinum Death Magnetic. Jirre, dat ons 8 jaar lank moes fokken wag… En dis ‘n massive release (as jy die deluxe version koop). “Has it really been eight years?  Doesn’t feel like it!  Nudge, …

griffinHardwired… To Self-Destruct – Metallica is fokken terug!
Check hom

Metallica is steeds die konings van old school – Ride the Lightning

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

In ‘n ander tyd, kak lank terug, in ‘n sterrestelsel kontvêr van hier vandaan kon Metallica nog ‘n album in ‘n maand se tyd opneem. Ja seuns en dogters dis om en by hoe lank dit gevat het vir Ride the Lightning om op analoog te verewig word. Jirre as ek moet wag vir Metallica se nuwe album gaan ek …

RolbeesMetallica is steeds die konings van old school – Ride the Lightning
Check hom

Metallica en vampires. Fok ja!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Hollywood Vampires – Debuutalbum OK, dis silly season en jou lewer is besig om af te kak. Dalk is jy opsoek na road trip musiek of miskien musiek wat gaan help om jou gaste op te sweep tydens jou Desember dronkness paarties en/of braaie langs die pool. Jou lewer gaan waarskynlik gemartel word. To ease the blow, check bietjie hierdie …

RolbeesMetallica en vampires. Fok ja!
Check hom

Metallica Through The Never – gaan kyk die fokken movie!

In Watkykjy Reviews deur griffin1 Eiertjies

Ons het gisteraand na die premiere screening van Metallica se nuwe movie "Through The Never" gaan kyk in 3D. Want ons is mos fokken special en word na sulke tipe shit ge-summon. Lekker diktril. Met free popcorn en Coke on offer het ons dit goed gedink om so bietjie vodka in te smokkel om so ekstra kick uit uit die …

griffinMetallica Through The Never – gaan kyk die fokken movie!