Check hom

Sepultura, Boargazm en Groinchurn gee vir Carfax ‘n vet fokken pakslae.

In Watkykjy Reviews deur griffinRek jou bek

Sepultura se toer na Suid-Afrika was alreeds in Mei vroëer hierdie jaar aangekondig en vier maande later, verlede week, het die gewag dit die moeite werd gemaak. Nie net omdat die Brazilian konings van heavy metal vir die tweede keer kom draai skiet het in Mzanzi nie, maar ook omdat ons tjommies van Boargazm en Groinchurn die openers was vir …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSepultura, Boargazm en Groinchurn gee vir Carfax ‘n vet fokken pakslae.
Check hom

Watkykjy Interview & gig review: Kataklysm

In Watkykjy Reviews deur griffin1 Eiertjies

Deur Chris Thundervolt en Henry Engelbrecht Canadian death metal band, Kataklysm het onlangs hulle strain van ‘Northern Hyperblast’ metal hier na Suid Afrika toe gebring om net weer die metaalkoppe te herhinner aan hoe om die metal ding te doen. Sho, hulle was lekker. Tight, heavy, vinnig en groovy. Ek en Big H het ’n lekker lang dag gehad. Ek …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWatkykjy Interview & gig review: Kataklysm
Check hom

Road to RAMfest – Conduit

In Kief musiek deur Chopper CharlieRek jou bek

Vroeër hierdie jaar het die Cape Town Chapter van Watkykjy gaan rock en fok en roll by RAMfest. Kliphard. Lees presies hoe hard in die Kaapse round-up. Wat ons nie vir julle getune het nie, was dat ons saam met befokte Kaapse metal band Conduit getravel het op hulle Road to RAMfest. Check, hulle was een van die nuwe bands …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieRoad to RAMfest – Conduit
Check hom

Slayer se War Ensemble op ‘n fokken ukulele. Dis kakmal!

In Fokken Main Videos deur griffin3 Eiertjies

Het jy 'n bokskitaar? Het jy 'n uke? Jy het geen pedals of amps nodig om heeltemal aapkap te gaan nie. Nog beter, jy het geen verskonings nodig nie. Check hierdie bra uit… Hierdie post is 19 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 620,985 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSlayer se War Ensemble op ‘n fokken ukulele. Dis kakmal!