Check hom

The Drift – Hunted

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

The Drift is ‘n metal band en tjommies van Watkykjy wat graag hulle nuwe tune met almal wil deel. Hulle het ook die afgelope naweek hulle music video vir dieselfde tune gaan film by Carfax en ons sal dit met al die Watkertjies deel sodra hulle klaar ge-edit het aan die outjie. Laat Marc van The Drift maar self hulle …

griffinThe Drift – Hunted
Check hom

Sepultura, Boargazm en Groinchurn gee vir Carfax ‘n vet fokken pakslae.

In Watkykjy Reviews deur griffinRek jou bek

Sepultura se toer na Suid-Afrika was alreeds in Mei vroëer hierdie jaar aangekondig en vier maande later, verlede week, het die gewag dit die moeite werd gemaak. Nie net omdat die Brazilian konings van heavy metal vir die tweede keer kom draai skiet het in Mzanzi nie, maar ook omdat ons tjommies van Boargazm en Groinchurn die openers was vir …

griffinSepultura, Boargazm en Groinchurn gee vir Carfax ‘n vet fokken pakslae.
Check hom

Watkykjy Interview & gig review: Kataklysm

In Watkykjy Reviews deur griffin1 Eiertjies

Deur Chris Thundervolt en Henry Engelbrecht Canadian death metal band, Kataklysm het onlangs hulle strain van ‘Northern Hyperblast’ metal hier na Suid Afrika toe gebring om net weer die metaalkoppe te herhinner aan hoe om die metal ding te doen. Sho, hulle was lekker. Tight, heavy, vinnig en groovy. Ek en Big H het ’n lekker lang dag gehad. Ek …

griffinWatkykjy Interview & gig review: Kataklysm
Check hom

Road to RAMfest – Conduit

In Kief musiek deur Chopper CharlieRek jou bek

Vroeër hierdie jaar het die Cape Town Chapter van Watkykjy gaan rock en fok en roll by RAMfest. Kliphard. Lees presies hoe hard in die Kaapse round-up. Wat ons nie vir julle getune het nie, was dat ons saam met befokte Kaapse metal band Conduit getravel het op hulle Road to RAMfest. Check, hulle was een van die nuwe bands …

Chopper CharlieRoad to RAMfest – Conduit