Check hom

Metallica en vampires. Fok ja!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Hollywood Vampires – Debuutalbum OK, dis silly season en jou lewer is besig om af te kak. Dalk is jy opsoek na road trip musiek of miskien musiek wat gaan help om jou gaste op te sweep tydens jou Desember dronkness paarties en/of braaie langs die pool. Jou lewer gaan waarskynlik gemartel word. To ease the blow, check bietjie hierdie …

RolbeesMetallica en vampires. Fok ja!
Check hom

Banger Films kuier in Suid-Afrika, Wolmer style.

In Watkykjy Interviews deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Big H. Witchdoctor Productions, die ouens wat Witchfest laat gebeur het, het laasweek vir Sam Dunn van Banger Films hier in Suid-Afrika gehad om ‘n dokumentêr oor die Suid-Afrikaanse metal scene te skiet. As jy nie weet wie Sam Dunn is nie, gaan Google dit ‘n bietjie, jou kokkelol. Die ou is soos rock ‘n roll royalty, en het …

Watkykertjie bydraeBanger Films kuier in Suid-Afrika, Wolmer style.
Check hom

‘Kom kyk ‘n show en kry die volle gloed in jou bek!’- Watkykjy interview Beeldenstorm Chopper Charlie

In Watkykjy Interviews deur Chopper CharlieRek jou bek

Dit het als so onskuldig begin… Check ek tune toe mos op Facebook dat die woord van die dag ‘beeldbestormer’ is want ‘n spul studente freak uit oor Cecil John Rhodes eerder as om bier te drink en te naai soos gewone studente. ‘n Pel tune of ek die band Beeldenstorm ken, want hulle is metal en in die Kaap …

Chopper Charlie‘Kom kyk ‘n show en kry die volle gloed in jou bek!’- Watkykjy interview Beeldenstorm Chopper Charlie
Check hom

The Drift – Hunted (befokte metal music video)

In Fokken Main Videos deur griffinRek jou bek

Hierdie swaarmetaalseuns van Joburg het al stages gedeel met groot international metal bands soos Lamb of God, Protest the Hero, Wolfmother en Affiance om maar net so handjievol op te noem. Die ouens tune oor hulleself: “It takes years, and it all came down a difficult road. But no matter, because through our experiences in the South African underground music …

griffinThe Drift – Hunted (befokte metal music video)