Check hom

Girls’ night out

In Snotstories deur Watkykertjie bydrae

Deur Meisie Skinder en bitch en moan. Dit gaan nou maar eenmaal hand aan hand aan hand. En ag, ek gaan nie nou vir jou jok nie, dit is lekker. Ek meen, wat kan nou beter wees as jy en jou vriendinne bymekaar kom, ‘n paar bottels knak en hier laat aand begin vertel van lekkerande true love of horror …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeGirls’ night out