Check hom

Mehgan Markle – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Mehgan Markle het eers regtig oor almal se rader gekom met haar rol as Rachel Zane in Suits. En nou gaan almal aapkak omdat sy Prins Harry gaan trou. Jire, hoe fokken lucky kan een bliksem wees? Sy ouma is die rykste lewende persoon op die aarbol en dan score hy boonop met ‘n absolute fokken babe. Definitief prinses-materiaal. Check …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMehgan Markle – Woensdag se warm bokkie