Check hom

Idioliese presenters: Matthew Stewardson

In Snotstories deur Chopper Charlie

  Kyk, mens het geweet die local Idols gaan baie kakker wees as die oorsese een (wat ook maar pissy vermaak was teen Bick Brudder). En almal het geweet die judges gaan lelik wees met die vals bliksems – dis tog die fokken punt. Almal het geweet ons kinders sing soos hulle gatte. Maar niemand en niks kon mens voorberei …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieIdioliese presenters: Matthew Stewardson