Check hom

Hasie, hoekom is jou naels so vuil?

In Spec-takel deur griffin

Check, dis een ding om 'n snedige, snobby judge te wees op 'n reality cooking show, maar dan moet jy (in 'n Emsie Schoeman stem) self onberispelik wees, van jou maniere tot jou voorkoms. Ek weet nie hoe dinge in die restaurant besigheid werk nie, maar ek sou raai dat waiters en chefs in fancy restaurante as 'n basiese reël …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHasie, hoekom is jou naels so vuil?