Check hom

Marina Orlova – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Marina Orlova is ‘n vreemde enetjie. Sy is ‘n Russiese bokkie en host van haar YouTube channel, Hot For Words, waar sy min klere dra en die betekenis van woorde vir mense verduidelik, aanvanklik om haar eie Engels te verbeter. Dit lyk egter of sy 9 maande laas aktief was, so ons is nie mooi seker waarmee sy haarself deesdae …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinMarina Orlova – Woensdag se warm bokkie