Check hom

Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin

Griffin, check hier die plek (in NL). Waar woon jy? Ach man Fokkerhof! Paul Ek reken hierdie ou se HILUX se parkeerplek is naby die hanger….. en hy gaan GEEN kanse waag nie!! Cheers Wilhelm Donald Trump het ‘n fokken nekpoes. Zefspotters innie Moot Corné Moenie FAKTAP wees nie Ja, dit bitch is nogals ‘n fokken mini-Zuma Gertjie Lekke tekke! …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters
Check hom

Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin

Die twee clowns gespot hier in snor city John Die ding wou byt to word hyself raakgebyt. Richard Spotted some zef! Jacobus Zef gespot in Klerksdorp. Elke sticker is extra kilowatt né! Black and white met lekker rooi op die wiele geskryf! Klerksdorp style. Steven Trevor is duidelik ‘n Liverpool fan tot die dood toe. Gespot by die V&A André …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters
Check hom

Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin

Tjom laat sy bimmer kwaai zef lyk met vanity plates en go faster strepe. Gesien in Olivedale. André. Hi Griffin Ons het hierdie turfjakkals gespot by Waffle House, Ramsgate. As dit nie kla Zef genoeg is om ‘n Ford te ry nie, dan Zefefy jy hom met n fury sticker. Godfried. Die gevaarlike Uno met n drukvlek van Mpumalanga het …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters