Check hom

Wen ‘n trip Old Trafford toe vir jou en 5 tjommies

In Kompetisie deur griffin

Ons het vanoggend 'n special boodskap uit die UK uit gekry van so paar Manchester United fans wat Watkykjy smaak. Jy kan 'n trip Old Trafford toe wen vir jou en 5 van jou tjommies, compliments van MTN en Manchester United. Slat uit by http://www.mtnmanutd.co.za om in te skryf. Hierdie post is 84 keer in totaal gelees en 1 keer …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWen ‘n trip Old Trafford toe vir jou en 5 tjommies