SpeakZA – Bloggers For a Free Press

In Wat is nuus? deur griffin2 Eiertjies

More-more! So hierdie is ‘n initiative van ‘n klompie websait tjommies en bloggers om vir die ANC Youth League (dis nou Julius Malema, Floyd Shivambu en hulle dikvellige cronies) ‘n vet toffie te druk en te tune hulle moet fokof. Ook vir pappa ANC om hulle gomgat kinders bietjie in toom te hou en te dissiplineer. Hier by Watkykjy wil …

griffinSpeakZA – Bloggers For a Free Press