Check hom

Maggie Q – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Haar volle naam is Margaret Denise Quigley en hierdie goose kom van Honolulu, Hawaii af waar sy gebore is. Haar pa was Vietnam toe vir orloog en dis waar hy vir mamma ontmoet het en toe eventually hierdie outlike dingetjie gemaak het. Maggie Q het rolle gehad in movies soos Balls of Fury, Die Hard 4, Mission Impossible III en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMaggie Q – Woensdag se warm bokkie