Check hom

Die parental unit kom kuier…

In Snotstories deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Meisie Ek is nou al hier vir so rukkie in die UK en soos elke true Suid-Afrikaanse Londoner mis ek my familie. Baie. So veel so dat ek gereeld huis toe e-mail, bel, en ook baie persente saam huis toe vat. Jy wil so graag hê hulle moet alles beleef wat jy beleef. Sien hoe jy lewe. En sommer …

Watkykertjie bydraeDie parental unit kom kuier…
Check hom

Dawie uit Londen

In Briewe deur griffinRek jou bek

Ene Dawie uit London skryf Wel, merk ek so deur die mielie lyn, jy het ‘n paar los pitte in jou kop…Heel vermaaklik op jou mielieraadsvergadering notule te kon ontvang hier in ‘n land wat baie mieliekoppe het maar nie eers weet dat hulle dit groei nie… net dafodille en blomkool. Maar glo vir my dis beter om met ‘n …

griffinDawie uit Londen
Check hom

Traffiek in Londen

In Snotstories deur griffinRek jou bek

deur Walt the Wizard (vanuit Londen) Deesdae gryp ons groepie mense mos die geleentheid om op sy soap box te spring en sy opinie te verkondig aan met albei hande. Wel, today is dit weer my beurt. Hoekom? Want ek het nie juis veel werk vandag nie, en dit moet een ander tyd gebeur. Ek is seker julle was al …

griffinTraffiek in Londen