Check hom

Ramblings uit die UK

In Snotstories deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur meisie Ons het gisteraand so flippen cool (ag dit sê so lekker) Belgium bier plek gekry in Clapham, so vandag is ek fokkol lus vir werk nie en baie lus vir kak praat. So die ramblings kom uit 'n goeie plek uit – se-rias-ly. Croydon Facelifts: Dit is nou as ‘n meisie se hare so styf in 'n ponytail …

Watkykertjie bydraeRamblings uit die UK

Die UK trip – deel twee

In Travel deur griffinRek jou bek

Na die naweek het ons maar weer so bietjie gekuier en rondgemission in die stad vir die res van die weerk. Stenie was actually so gaaf gewees om my elke dag te laat slaap en het sulke briefies gelos met instructions. Wat om te doen met die sleutel, hoe om myself te help met kos, waar daar lekker plekke is …

griffinDie UK trip – deel twee
Check hom

‘n Vis in die water

In Snotstories deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Meisie Hierdie naweek het net weereens my opinie oor die Britte hervestig. Hulle is fokken onnosel en psychotic. Ek mag effe meer mislik oor die land en sy mense klink as gewoonlik, want ek het nou net van ‘n moerse lekker vakansie in SA afgekom en glo my, dit is nie maklik om tevrede te wees met jou surroundings …

Watkykertjie bydrae‘n Vis in die water
Check hom

Ditzy Dappy en Meisie se worldwide adventures

In Snotstories deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Meisie Die laaaaang aanloop Verlede jaar het die airie ons Thailand toe gevat, die keer was die Egipte se beurt. Maar obviously nie sonder fokops nie. Raak gemaklik, steek ‘n zaan aan, hier kom die storie. Kyk hier nê, ek love dit om te sê ek is ‘n Suid-Afrikaner. Na vier jaar in Londen het ek doelbewus nog nie …

Watkykertjie bydraeDitzy Dappy en Meisie se worldwide adventures