Check hom

Coronavirus Lockdown Dag 6 – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

As jy hierdie kan lees, lewe jy nog! Yay! En om aan te hou lewe, moet jy aanhou om by die fokken huis te bly vir hierdie21-dae lockdown. Ons trek nou al by dag 6 wat beteken dat daar 15 dae oorbly om agter slot en grendel by jou pozzie te hang. Dis ook min of meer hoe lank mens …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinCoronavirus Lockdown Dag 6 – Wat kan ek stream?
Check hom

Coronavirus Lockdown Dag 5 – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Kom ons begin vandag met ‘n vinnige interessante stukkie opbeurende inligting wat Spotify vir ons aangestuur het. Volgens hulle stats was daar hierdie week ‘n toename in playlists vir kook- en huishoudelike temas, wat beteken  dat julle hoofsaaklik fokus op gesins- en huishoudelike takies in plaas van musiek om jouself faktap te suip en te party. Daar was ook ‘n …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
griffinCoronavirus Lockdown Dag 5 – Wat kan ek stream?
Check hom

Coronavirus Lockdown Dag 4 – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Dis die eerste Maandag sedert die 21-dae lockdown ingestel is en ek hoor fokken karre op die pad verby my huis kont! Jy moet net op die pad wees vir kak wat jy absoluut nodig het soos kos en medisyne, of as jy deur die regering ge-classify is as ‘n essential service. As jou tamatiesous op is, is dit nie …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinCoronavirus Lockdown Dag 4 – Wat kan ek stream?
Check hom

Coronavirus Lockdown Dag 1 – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Dis fokken mal tye! Vandag het UK se prime minister, Boris Johnson, positief getoets vir die Coronavirus, Suid-Afrika het die 1000-merk ge-clock vir positiewe covid19 cases en die weermag en die pote is in die strate regoor ons land ontplooi om almal se gatte by die huis te probeer hou. Dis vandag dag 1 van 21 en as ons almal …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinCoronavirus Lockdown Dag 1 – Wat kan ek stream?