Check hom

Livingston, The Oh So Serious en Afrikaanse sokkie boktos. WHY?

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Livingston – Animal Soms is Karma is ‘n bitch. Soms vol pleasant surprises. Nadat ek moderne rock bands verlede week só beswadder het dat die see hulle nie kan afwas nie kom daar ‘n band oor my pad wat die pendulum weer heeltemaal na die ander kant toe swaai. Maybe is befokte rock musiek nog nie dood nie. Of maybe …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesLivingston, The Oh So Serious en Afrikaanse sokkie boktos. WHY?
Check hom

“Die res van die ouens in die band het seker so 5 jaar terug al begin spot dat Oppikoppi nie actually bestaan nie.” – Wat Kyk Jy? interview Livingston.

In Oppikoppi, Watkykjy Interviews deur griffin

Livingston het hoog en laag gesoek om hul kollektiewe musikale voete te vind. Met vocalist, Beukes Willemse, guitarist, Chris van Niekerk (beide oorspronklik van Suid-Afrika), drummer, Jakob Nebel van Duitsland en bassist, Phil Magee van die UK het dit onmoontlik geklink dat hulle paaie sou kruis. Maar fate het gesorg dat Beukes weer verenig met Chris in Londen en die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin“Die res van die ouens in die band het seker so 5 jaar terug al begin spot dat Oppikoppi nie actually bestaan nie.” – Wat Kyk Jy? interview Livingston.