Check hom

Zef Zodiacs – die Leeutjie

In Snotstories deur griffin

So jy verjaar in die Oppikoppi maand, tussen 23 Julie en 22 Augustus en almal wat daar is sal dit weet, want jy gaan hulle fokken vertel. Volgens tradisionele sterrehippies is die son jou heersende planeet. Yup, alles fokken draai om jou. Die woord “nederig” bestaan nie juis in jou woordeskat nie. Jy’s mos ‘n fokken leeu, die koning aan …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinZef Zodiacs – die Leeutjie