Tag Archives: lente

Dis heerlike lente

Gaan haal jou kitaar, oom Frik, dan sing ons sommer almal saam om die kampvuur. Saartjie, loop haal die marshmallows en die zol.     G                    D Dis heerlike lente, die winter's verby              D7         G Die winter was kak, ons het poeskoud gekry  G          D Holadrioha, holadrio           G Holadrioha, holadrio ad nauseum…… Deel met [...]
Gefile in Spec-takel | Tagged | 3 Comments

Petrolbesparing virrie lente

Die petrolprys is fokken hoog in opdrag funny staat Maar jy kan nou jou eie maak net so duskant jou prostaat Jy vervaardig dit jouself, dis oud, dis in jou hol By wetenskaplike naam staan dit bekend as Poeptrol. Nou Poeptrol werk soos Petrol en dis baie effektief Dis maklik om te maak al is jy doos passief. Jy eet net [...]
Gefile in Gorrel kakpraat | Also tagged | Leave a comment