Check hom

Kylie Jenner – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Dis belaglik dat ‘n 23-jarige socialite se Wikipedia bladsy langer is as sommige mense s’n wat al lekkerlik die wêreld gered het.  Hierdie chick gaan teen die einde van die jaar probably ‘n biljoen dollar werd wees (ok, ek weet in Afrikaans noem mens dit ‘n biljard, maar dit klink heavy poes). Ten spyte van wat almal van haar dink, …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinKylie Jenner – Woensdag se warm bokkie