Check hom

Krysten Ritter – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Krysten Ritter. Met haar vol lippe en swart hare speel sy dikwels in rolle van karakters met twyfelagtige moraliteit. Vat byvoorbeeld haar mees bekendste rol as Jessica Jones en meer onlangs in The Defenders (ook Marvel en ook as Jessica Jones) waar sy ‘n tipe anti-hero is met ‘n flesvatprobleem. Sy het ook rolle gehad in Breaking Bad asook meer …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKrysten Ritter – Woensdag se warm bokkie