Tag Archives: krismisboks

Wat sommige Watkykertjies vir krismisboks gekry het.

Ons het gister vir rukkie gevra dat so paar Watkykertjies op Twitter vir ons met die hashtag #krismisboks tune wat hulle vir kersfees gescore het. So paar ouens was lucky en so paar ander mense minder lucky. Ek meen, Camphor Cream? Wat moet men daarmee doen? Onaangename draties kap? En noenie worry oor die ou [...]
Gefile in krismis | Tagged | 18 Comments