Check hom

‘n Kief kallakoen resep vir Krismis

In Watkykjy Tips deur griffin9 Eiertjies

As jy nog last-minute rondskarrel soos ‘n afkop hoender virre kalkoenresep vir krismis, probeer hierdie een. Ons kan nie guarantee dat hy gaan werk nie, want ons sal self eers uitvind of dit ‘n kak idee was as almal aan tafel se onderlippies te begin bewe. Ons werk hierso met ‘n medium kalkoen vir alle praktiese doeleindes. Dit voer omtrent  …

griffin‘n Kief kallakoen resep vir Krismis
Check hom

Merry Krismis van SA se 4 poepols vir 2010

In Fokken Main Videos deur griffin14 Eiertjies

More maats, Ons gooi solank vir julle 'n Krismisvibe hieso op Watkykjy met 'n hip-hop dansie deur 2010 se grootste poepols in Suid Afrika. Ons gaan more lekker vroeg duik, want daar is nog so paar mense wat soos konte by die werk die sekondes moet sit en aftel. Miskien sit ons op Krismis ook iets op. En nou bied …

griffinMerry Krismis van SA se 4 poepols vir 2010