Check hom

Wat kan ek gou-gou online koop as kief kersgeskenke? Hier is nog 22 voorstelle.

In Watkykjy Tips deur griffin1 Eiertjies

Tegnies gesproke trek ons nou by 34 voorstelle vir last-minute krismis presente as jy ons vorige artikel in ag neem. Hier is die res van ons lys van items wat tans in stock is by Kalahari, indien jy een van daai mense is wat shopping malls verpes. Die ander cool bonus (vir Watkykjy) is dat ons ‘n beskeie geldjie maak …

griffinWat kan ek gou-gou online koop as kief kersgeskenke? Hier is nog 22 voorstelle.
Check hom

Starting a band, baby! 12 kief idees vir kerspersente.

In Watkykjy Tips deur griffinRek jou bek

As jy nou nog nie besluit het wat om vir Krismis te koop nie, is dit nie te laat nie. Hierdie een is vir die bra’s en tjerries wat daaraan dink om in 2015 so bietjie met musiek rond te fok en dalk ‘n band op die been wil bring, al is dit net ‘n gragage band. Dis maar waar …

griffinStarting a band, baby! 12 kief idees vir kerspersente.
Check hom

Merry Krismis, bitches!

In Snotstories deur griffin13 Eiertjies

Merry Krismis aan al julle Watkykertjies. Julle moet hierdie tyd van die jaar nie vergeet waaroor Kersfees gaan nie. Ons  weet dis nie altyd maklik nie, so hier is 'n effense refresher: Die ware betekenis van Kersfees gaan oor: 'n Lekker dag saam met jou familie of tjommies Persente 'n Af dag van die werk af Kersvader se verjaarsdag Boney M …

griffinMerry Krismis, bitches!