Check hom

A Christmas Carol – merry fokken Krismis!

In Fokken Main Videos deur griffinRek jou bek

Voor ons vir julle die befokte filmpie speel, onthou dat ons so paar kersgeskenge weggee vir die van julle wat horrible kak van julle tjommies en familie af gekry het. Click hierso Hierdie Charles Dickens classic is ‘n krismis short van 25 minute lank en was spesiaal vir TV gemaak in 1971. Dit het actually ‘n Oscar gewen die volgende …

griffinA Christmas Carol – merry fokken Krismis!
Check hom

Dis krismis, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffinRek jou bek

As jy hierdie jaar vreeslike kak presente kry vir krismis, drop vir ons ‘n mail met ‘n foto van jou kak geskenk so net na Krismis. Of skryf vir ons jou hartseer storie as jy fokol gekry het nie. Onthou om jou posadres in jou e-mail te sit. Ons het so twintig persentjies om weg te gee wat hopelik beter …

griffinDis krismis, kom ons fokken duik!
Check hom

Zuma “Spear of The Nation” krismis hoender

In Watkykjy Tips deur griffin1 Eiertjies

As daar ‘n bal is wat ons fokken hard gedrop het in 2014, is dit ons kos website, Watkookjy. Daar was net nie genoeg tyd om op dit te spandeer nie en ons was nogal reliant op submissions om ons werk makliker te maak, so stuur gerus vir ons jou resepte dan kyk ons of daar in 2015 ‘n beter …

griffinZuma “Spear of The Nation” krismis hoender