Check hom

Watkykjy se last minute kief kerspersentlysie vir luigatte

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Meeste van ons is last minute shoppers vir about elke liewe geleentheid. Of dit nou vir ‘n tjommie se verjaarsdag is, ‘n aniversary present vir jou tjerrie of boyfriend, iets vir die skoonma, valentines day of Krismis. Dis in ons fokken bloed. Dis wat Suid-Afrikaners doen. Ons is laat vir alles en los alles tot om die laaste nippertjie. Op …

griffinWatkykjy se last minute kief kerspersentlysie vir luigatte
Check hom

Check hierdie befokte Stormtrooper Krismis scene

In Spec-takel deur griffin1 Eiertjies

Sowat ‘n jaar terug het Kyle Shearrer van Missouri interweb famous geword vir so paar dae toe hy ‘n fokken cool idee gekry het vir ‘n krismis scene. Hy en sy pa het besluit om hulle collection Storm Troopers aan die werk te sit om ‘n kersboom op te stel en het fotos geneem van die hele storie. Hoekom die …

griffinCheck hierdie befokte Stormtrooper Krismis scene
Check hom

Christmas sucks! That Other Monday Show.

In TOMS deur griffinRek jou bek

Krismis is net om die draai en vir baie mense is dit ‘n fokop van oorbodigheid en ‘n kakhuis vol ander irritasies. In die nuutste episode van ons relatiewe nuwe YouTube reeks, That Other Monday Show kyk ons na ‘n paar van die redes waarom mense lekker gatties raak vir krismis en die festive season rondom hierdie tyd. Wat is jou general …

griffinChristmas sucks! That Other Monday Show.