Check hom

Kyk hoe maak hy – take 2

In Fokken Zef Videos deur griffin4 Eiertjies

HI GRIFF,   Hier is daai video weer van “Kyk hoe maak hy.” Kyk maar of jy dit wil plaas, die quality bietjie verlore gegaan want ek het dit deur real player gedownload.   Cheers Rudolph

griffinKyk hoe maak hy – take 2
Check hom

Hershelle Gibbs en Pakistan se match fixing

In Briewe deur griffin15 Eiertjies

'n Watkykertjie analiseer Pakistan se match fixing Hey griff, Terwyl ek gisteraand die krieket gekyk het, het ek so bietjie een van my oomblikke beleef en gedink ek moet dit met julle deel… Is Herschelle verantwoordelik vir wat aangaan met die Pakistan krieketspan? Dis nogal ‘n goeie vraag om te vra, maar nadat ek gisteraand die krieket tussen Engeland en …

griffinHershelle Gibbs en Pakistan se match fixing

Lekker grappe

In Grapgat deur griffinRek jou bek

Vissers Koos en Piet het onlangs by die Vaaldam gaan hengel. Hulle het die brollie, stoele en kos uit die kar uitgepak. Koos gooi in en Piet loop van die dam tot by die kar en terug dam toe. Koos vra vir hom toe of hy al ingegooi het. "Nee", se Piet en loop weer van die dam kar toe …

griffinLekker grappe