Check hom

Krank’d Up 2014 was fokken awesome.

In Watkykjy Reviews deur Watkykertjie bydrae

Deur Big H. Ons was so twee naweke terug by Krank’d Up se 2014 uitgawe by Sundowners in Alberton gewees. En laat ek sommer van die begin af eerlik wees daaroor… dit was een van die befokste festivals ooit! Ek sê nie dat alles hééltemal vlot verloop het nie, want mens het hier en daar ‘n dronk ou hoor kla …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeKrank’d Up 2014 was fokken awesome.