Ons vandag ‘n lekker fokken weird enetjie vir jou. Dis vir die arty-farty fokkers onder julle wat like om dinge te ontleed. Eating in the Dark skop af in ‘n sex shop waar die main karakter, Siro, opsoek is na ‘n nuwe vibrator. Siro se neus lyk ook baie obviously soos ‘n piel, so ek gaan nou elke keer aan …
Latitude Du Printemps – kragtige kortes
Hierdie is een van daai befokte animations waar jy ne ‘n woord dialoog nodig het om hartroerende storie te vertel of te volg nie. ‘n Hond word afgelaai en abandon langs die pad deur ‘n kont. Daar bly hy vasgemaak, alleen, tot ‘n verbeeldingryke laitie en later ‘n professionele fietsryer op hom afkom. Verder hoe mens nie veel te sê …
What Happened Downstairs? – kragtige kortes
Horror en komedie, as die twee mees algemene generes, pas dikwels mooi saam, al het hulle die neiging om mekaar te kniehalter. What Happened Downstairs? doen dit justice op beide fronte. Goeie draaiboek, fyn humor en puik dialoog dra by tot die karakters se ironiese reaksies op die surrealistiese penarie waarin hulle hulself bevind. . Hierdie post is 43 keer …
Super Comfort – kragtige kortes
‘n Eenvoudige, dog verbasend innemende en emosionele verhaal van om-en-by 15 minute lank wat gesentreer is rondom ‘n ma wat net haar gesin gelukkig wil maak. Taina berei voor vir die aankoms van haar seun, Eetu en sy vriendin. Terwyl ons sien hoe haar noukeurige skoonmakery en haar pogings om ‘n gesprek met haar eenlettergrepige man aan te knoop aanknoop, …