Tag Archives: korrupsie

Tolpaaie en holnaaie

Ons dog maar net ons is nice hieso by Watkykjy sodat jy paraat kan wees. Jy wil nie surprizes kry as jy weer by die Zambezi off-ramp oppad na 'n Dozi kotsert kom en ge-zonk word vir meer zak as waaraan jy gewoond is nie. Hier is SANRAL se nuwe pryse vanaf 1 Maart 2010 [...]
Gefile in watkykjy tips | Also tagged , , | 8 Comments

Julius Malema-Spendema se response op die media

Ou Julius Spendema in al sy glorie. 99 Problems but the bitch ain’t one. Meer soos 99 problems and being rich ain’t one. Hy fokken tender vir ene … (shot, Frans) Deel met jou vriende:
Gefile in Zefgatte in die nuus, julius malema | Tagged | 16 Comments

Die manne in blou trek jou shit vir jou

Lyk my die pote is raak heavy besig deesdae. Nie om crime op te los nie, maar om die staat se property te abuse. Dit gaan seker nie lank wees voordat hulle die K9 trailers convert om hot dogs en candyfloss te flog nie. Dit lyk nogal na 'n lucrative beisgheid, die moving company van [...]
Gefile in Spec-takel | Also tagged | 8 Comments