Check hom

Tot Stilstand – Kop Bo Vuur

In Kief musiek deur griffin

Tot Stilstand is ‘n hard rock band met melodic vibes wat nogal sterk herinner aan Fokofpolisiekar, alhoewel ek skiem dat hierdie band se vocalist bietjie beter stembeheer het as Francois. Francois het nou weer ander stuff wat ontbreek by hierdie ouens, maar dis mos maar hoe musiek werk. Hulle het in Desember verlede jaar  die tune Kop Bo Vuur release …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
griffinTot Stilstand – Kop Bo Vuur