Tag Archives: koos kombuis

Pak jou Tassies Koos

Tassenberg gaan blykbaar Koos Kombuis se sponsorship drop en eerder 'n Antwoord papsak uitbring. Heard through the grapevine … Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Also tagged , | 2 Comments

Koos A Kombuis – Seks, Drugs en Boeremusiek

Ek het sopas Koos Kombuis se Outobiografie neergesit. Dis ‘n boeiende verhaal van ‘n jong man genaamd André le Toit. Koos slaag daarin om sy karakter se eienskappe “karaktereienskappe” so te ontwikkel dat hy teen die einde van die boek ‘n paar paralelle met sy eie lewe kan trek. Die boek was geweldig insiggewend dog [...]
Gefile in Snotstories | Tagged | 1 Comment